Na asem snak
Sy laaste snik
Hy dink sy g stink nie
Sy g lek
Shhht/chips! (noodkode as onderwyser of besprokene skielik sy verskyning maak)
Wat van Japan?
Waar is Jan Brand?
Iemand wil "vrekmaak" Gaan vrek
Hoo-hah! (Scent of a woman)
van woede SIS (Noodkode of -geluid as onderwyser of besprokene skielik sy verskyning maak)
Stront!
Hou jou bek!
Sharrap!
Hooo-nou! (Vir span osse)
Magtig!
Mintag!
Alle mintag!
Jou duiwel!
Duiwelsdrek!
Is jy mal/gek?
Het jy nie ore nie?
Voetsek (Voort Zeg 'k)
Spyker haar!
Plim knip of knippie
Spoggerig!
G'n spoor nie!
Fluit-fluit!
Oppas!
Vreet!
Vanwaar gehasie?
Hond!
So 'n bek moet jzam kry!
Hol hasie hol!
Jou ma se m!
Balhorige bobbejaan!
lelik!
Aap!
Verdwyn!
Waai!
Laf! Moenie vir jou laf hou nie!
Help!
Hot-om!
Hot-en-haar!
Die gort is gaar!
Allemagtig!
Wie praat!
Sê wie!
Kont!
Poephol!
Skorriemorrie!
Loafer!
Jy van alle mense!
Lafhart!
Luigat!
Laatslaper!
Woesteling!
Wreedaard!
Liegbek!
Leuenaar!
Getik in jou bol!
Starig orie klippe!
Jags!
Onmens!
Feeks!
Wyf!
Viswyf!
Skinnerbek!
Bek-vol-tanne!
Sluiper?
Briljant!!!
Bo-baas!
Baas! Klaas!
Satan!
Iemand (aan die slaap)SUS
so-ja!
Simpeltin!
Idioot!
Gek!
Goor!
Sjarmant!
Puik!
(Sic)
Vrot!
Vuilgoed!
Vodde!
Poepdronk!
Stapelgek!
kalfater!
joee-hoee (is hier mense?)
Brandsiek affêre
sexie
Humphries du Randt

