Humphries du Randt


Die gelykenis van die verlore vader

Humphries du Randt SêNet-briewe 2016-02-24

"'n Vader het twee kinders gehad, 'n dogter en seun, wat na 'n egskeiding sonder die vader grootgeword het ..."

Johannes Meintjes en sy rare sin vir terloopse en toevallige detail

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-12-10

"n Uitstaande, en vir my nou aktuele kenmerk van een van ons veelsydigste Afrikaanse beeldende kunstenaars en skrywers wyle Johannes Meintjes van Molteno, was sy ongeëwenaarde ryk en rare sintuig om aan 'n oënskynlik toevallige retoriese besonderheid profetiese uitdrukking te gee ..."

Oom Paul se stap

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-10-21

As leerlinge van die Hoërskool Adelaide het ek en my neef Tollie ons vanmelewe se dae as juniors deeglik teenoor seniors laat geld ...

Voorspel tot 'n Somerkersfees

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-08-25 Twee broers, Pieter en Hendré van ons dorp het aan verskillende politieke partye behoort en voor die verkiesing hewig begin stry en rusie maak. Gevoelens het later so hoog geloop dat hulle enige kontak of kommunikasie vermy en so die bybelse seën van "hoe lieflik is dit dat broers saam woon" opsetlik geïgnoreer en 'n […]

Die vryersklong

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-08-17 My jare lange vriend en buurman, wyle Gideon Huisamen, alombekend as gedugte prokureur en OP-rugbyman, maar ook formidabele verteller van ware gebeurtenisse, het een Sondag na een van Nanette se ewe formidabele noenmale vertel hoe sy meisie op Stellenbosch, Nanette natuurlik, hom genooi het om 'n paar dae tydens die Kersvakansie op hulle plaas "Kleinfontein" […]

Voertuie en vaartuie

Humphries du Randt 2014-06-11

Agter tralies

Humphries du Randt 2014-05-26

Vreemde toevallige familieverskynsels

Humphries du Randt 2014-05-13

Nommer asseblief!

Humphries du Randt 2014-01-08 "Die versoeking om 'n rakker soos wyle oom Radie 'n poets te bak, was egter  toe al as 'n ondeunde gedagte  onkeer- en onweerstaanbaar groot in my kop ..."

Gooi blomme eerder as bomme!

Humphries du Randt 2013-11-14

Braaivleis bederwery

Humphries du Randt 2013-10-31 By die lapa langsaan was dit Saterdagaand ongewoon en leweloos stil en het daar 'n voelbare stemming van droefgeestigheid geheers toe ek uitkyk ...

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Humphries du Randt 2013-09-23 Enersyds verwys ek natuurlik na Roger Federer wat op 7 Julie vir die sewende keer die Wimbledontitel verower en weer eens die nommer een posisie op die wêreld tennisranglys verwerf het.

Menslike bewegings, veral oues, wat nog "praat"

Humphries du Randt 2013-08-30 alles gebeur onder die kombers
appelkoosmaan pluk
appeltjie met jou te skil

Voertaal-uitdrukkings en skelwoorde

Humphries du Randt 2013-08-29 Na asem snak  
Sy laaste snik
Hy dink sy g stink nie

Uitroepe in Afrikaans as vorm van voortaal?

Humphries du Randt 2013-08-23 Uitroepe in Afrikaans (aanvullings word verwelkom)
Top