Humphries du Randt


Du Randt se laaste ure

Humphries du Randt 2013-06-04 Die vonnis dat hy gehang word, is reeds vroeër deur die Britse bevelvoerder in Suid-Afrika, Lord Kitchener, bekragtig. As rebel sou hy egter nie gehang nie, maar deur ’n vuurpeloton tereggestel word.

Karakters van my kontrei: Die nasate van Jean Durand en sy kleinseun: heemraad Jan Durand van Graaff-Reinet  in die Oosgrensdistrikte om en by Glen Lynden, Baviaansrivier, en die familie

Humphries du Randt 2013-06-04 Bewyse dat Roger Federer 'n negende geslag nasaat is van  die Hugenote stamvader Jean Durand en sy tweede vrou Wilhelmina van Zijl, en gevolglik ook die sewende nasaat van oud-heemraad Jan Durand van Graaff-Reinet. Laasgenoemde was aanvanklik woonagtig te Baviaansrivier, Bedford.

Dames met 'n negatiewe persoonlikheid

Humphries du Randt 2013-05-28 Ek het onlangs verneem dat dr Otto Terblanche die opdrag aanvaar het om die UPE en NMMU se geskiedenis op te teken.

Kat-astrofe

Humphries du Randt 2013-05-16 Bloot op grond van die vrugbare ou tradisie om 'n Nederlandse boek vir matrikulante voor te skryf, weet die  meeste afgestudeerde Afrikaans leerlinge  reeds dat 'n hele boel van die oënskynlike ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands misleidend  is en wedersyds  groot kat-astrofes en verleentheid kan veroorsaak.

Te groot vir jou skoene?

Humphries du Randt 2013-05-13 Wessel het inmiddels bekommerd in my oor kom fluister: "Jis Pa, het ons die skoene nou rêrig nodig Pa?"

Afrikaanse byname

Humphries du Randt 2013-05-10 Ek noem dit die besondere kleurvolle en beeldende skeppingskrag van Afrikaans wat spontaan die rykgeskakeerde werklikheid van Afrika konkreet voor die oog en op die oor laat leef in die name van mense, plante en diere.

Onversoenbare ideologieë?

Humphries du Randt 2013-05-09 "My woorde was min en besadig toe ek buite die konteks van my ideologiese verwarring, die eienaar bedank het vir sy tyd en aandag en sy kennelike liefde vir sy grond en sy toewyding om soos in Psalm 8 oor dier en plan (en werkers?) te heers."
Top