Gedig gesoek

  • 0

Goeie dag, ek is opsoek na die gedig waarvan ek slegs die volgende kan onthou: "Losringtrens en rolletjiestang, seer is my hart van groot verlang"

Groete
Iemke

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top