SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Weerstand teen die mites van homoseksualiteit
2013-07-09 Dit is wel bekend dat die homoseksuele beweging gebou is op mitologie en nie op feite of navorsing nie en ongelukkig oor tyd is hierdie mites algemeen aanvaar in die samelewing, veral so in skole, universiteite en die media.Vir Angus
2013-07-09 Dit is inderdaad goed om oor taal te dink. Dit is juis oor die dink aan taal dat ek dink ons is hier afgelaai deur ruimteskepe eerder as evoleer het saam met die primate van een of ander oerprimaat af.Spietkoppe en stories
2013-07-09 Dit het blykbaar baie gebeur. Deesdae is dit moeiliker. Daar is spoedmeters tussen die brûe en kry jy blykbaar foto's waarvoor jy nie poseer het nie.Frances Osborne: The Bolter
2013-07-09 Die outeur is die agterkleinkind van Idina. Haar belangstelling in haar oumagrootjie is geprikkel omdat niemand in haar familie graag oor Idina wou praat nie; daarvoor is haar lewe as te skandalig beskou.Koos. Weereens vir oulaas.
2013-07-09 Die poliesman beduie dat dit lang spook moes kos om Koos te oortuig dat 'n padblokkade nie so gehou word nie. Want sien, Koos het dit in sy kop gekry dat die N2 sy patrolliewerk nodig het.Priesters bewerkstellig kastrasie vir verklikker
2013-07-08 Lees saam met ons van nog verdere afgryse deur die Katolieke kerk teen die mensdom aangevang ...Wouter Ferns se Afrikanerhaat en Ingelse aktivisme
2013-07-08 Die Boere-Afrikanervolk is besig om uit te sterf ...“isiBhulu” se ma se kaap
2013-07-08 daar waar Mens na buite toe g’stu worre,borsvol melk w’t wag, Mens, sonn’r sorre,
v’n kleinsaf, oorlew’ngsles flink assimileer,
selfs leer, hoe Mens onn’rskei, pejorativeer
Bone-day
2013-07-08 The question is, what is the manuscript evidence for the inclusion of "Jesus"? And what difference does its inclusion make for the meaning of the verse?Vir Jan; dis goed om oor taal te dink
2013-07-08 Dis goed as ’n mens oor taal dink, soos ons hier probeer doen. Ek beskryf hoofsaaklik wat ek sien gebeur, en probeer dit verklaar; nie dat ek altyd daarvan hou van wat ek sien nie, of daarmee saamstem nie.Afrikaans was onderdruk
2013-07-08 My pa, gebore in 1913, het ons vertel hoe hy deur 'n Engelse onderwyser gedwing is om met 'n "donkie" hoed in die hoek van die klaskamer te sit omdat hy dit gewaag het om Afrikaans op die skoolgronde te praat, ipv Engels.onv’rkw’kl’k
2013-07-05 v’rkrimpte, v’rknog aan star v’rstardheid,onkund’g, onb’wus, re krisis, b’nardheid,
eg v’rslae, t’rneerg’druk, sonn’r ’n bydrae,
tot vrede, g’regt’gheid, lendawu, in Afrika
