ytéínd’l’k

  • 0

krisis inflasioneer, swak status vannie Rand,
onmin’p Lonmin, ’pnuut tweespalt, v’rdel’ng,
mag t’n alle koste ’n Millennium Drie-reël’ng,
struktuurg’weld vat als styw’r vas innie hand

waarheid, ’t makiesakie watt’r kant wind toe waai,
Millennium Drie Homo’s midde-in, Krisis, p’narie,
Juan-’n-An willie kop vat, ’t somm’r net glo nie,
voel’t v’r’l, of voorkant se ou’rs’l nag’slag v’rraai

val status kwo, heelal, soos Mens’t ken, in duie,
werkloses, swakkes, siekes, in al hoe lang’r rye,
Self-d’struksie-trein stop mos nu by g’n stasie,
t’veel g’raas, Mens hoor nie Self, hoe kop rasie

oplaas, net Skepp’r Kan Skeps’l yt’t-yt v’rlos,
Eerste, Laaste, yt “Duiw’lspiek”-onkund’-bos

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top