SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die duiwe sing van tonnels en blikkieskos

J.G. Jacobs 2013-07-02 Die wêreld se geliefde Madiba is nogsteeds in 'n kritieke toestand. Party bid vir sy genesing en ander wens dat hy nou net finaal en sonder pyn tot ruste kom.

Hartseer

Jan Rap 2013-07-02 Ek was die naweek in Clarens en ALLES was Engels.  Die besoekers was hoofsaaklik Afrikaans en selfs waar dit duidelik was dat winkeleienaars Afrikaans was, was alle, name, brosjures ens Engels.

Pil van bitterheid

Trienie 2013-07-02 Bitterheid is ’n wortel wat opskiet en gou ’n boom met baie takke word.

Caroline de Margerie: American Lady

Johannes Comestor 2013-07-02 "Dit is vir my interessant om na te gaan hoe (mooi) vroue hulle in die openbare lewe geposisioneer het in die tyd voor feminisme resultate behaal het."

Voeding meer as kos

Hennie Fritz 2013-07-02 Die ander dag môre toe die kinders soos gewoonlik vra “wat maak ons vanaand?” (die eintlike vraag is: wat eet ons vanaand?), toe besef ek net weer dat die waarde van kosmaak baie vêr bokant die voedingswaarde van die kos lê.

Swanesang vir ’n Stuyvesant

J.G. Jacobs 2013-07-02 "Dit is met groot hartseer dat ek afskeid neem van ’n getroue lewensmaat, boesemvriend en kollega."

depejorativer’ng

Jacobus Faasen 2013-07-01 tong-instrument, aksent-’n-al, in huis baasg’raak,
m’t geur, kleur, afkoms, herkoms, als, min g’pla,
sam’t taal moet Mens mos r’spek, v’r ann’r, dra,
mede-Mens, Naaste, daai r’spek r’spekvol smaak

Madiba

George Bekker 2013-07-01 As jy enige kennis dra van massa histerie rondom Mandela se siekte vertel ons asseblief in besonderhede hiervan want ons is onbewus daarvan.

Die verwarde skepsel

Duitswester 2013-07-01 Ek sit annerdag die petalje en betrag, die ding wat ‘n skepsel is, maar weier om dit te glo. Die ding wat mens genoem word.

Die Afrikaanse Taalraad en die pejoratief “isiBhulu”

Jacobus Faasen 2013-07-01 Indien die ATR glo dat Afrikaans erkenning as ’n Afrika-taal verdien, sal hulle moet toesien dat Afrikaans op die hoogste vlak ( = amptelik) gesuiwer word van die pejoratief “die taal van die Boer”, waar “Boer” by die oorgrote meerderheid landsburgers die beeld oproep van  “apartheidsonderdrukker” en “implementeerder van onregverdige diskriminasie”.

d’moond’sipp’lsdrek

Jacobus Faasen 2013-06-28 aysh, Mens, Krisis, jaar-’p-jaar, annus horribilis,
Millennium Drie toe glattie vir papsaksissies nie,
Mens oorhoops, m’t Duiw’lspiek-Self-d’struksie,
’sof struktuurg’weldskade nu nie klaa’ g’noeg is

Trienie se wille Krugerwildtuin-ervaring

Reusedwerg 2013-06-28 'n Besoek aan enige wildtuin, wildplaas of bewaringsgebied is vir my lekker.

Die reukgeheue is die mooiste onthou

Adele bietjieanoniem 2013-06-28 Die mens se reukgeheue is ongelooflik. Een reuk kan soveel emosies loslaat en jou “onthou” so verhelder. My reukgeheue het omtrent oortyd gewerk die afgelope tyd ...

Super-jagse pouse

Jaco 2013-06-27 Hieronder is ’n paar weergawes van pouslike (goddelike) sekskapades.

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

Cornelius Henn 2013-06-27 Hierdie advertensie vir 'n motorhandelaar is in Brittanje geskiet.

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

Jaco 2013-06-27 Die volgende tipe gebeurtenis sedert die geboorte van Christendom tot die hede is Christene se verweer oor alles wat ‘n land negatief tref.

triomf

Jacobus Faasen 2013-06-27 suggestie: lat Biebouw toe ’n Afrikan’r was,
“umBhulu”, tuisg’kweekt’“Boer”, etno-ras,
’t nog’l’p Skelmbosse Braak, eie oef’nt’rrein,
l’t “Bossieman”-g’vaar binn’lands s’l b’daar

Vir Jaco

Jan Rap 2013-06-27 Dus, hoe groter komponent die toeristebedryf van jou ekonomie is, hoe kwesbaarder is jou ekonomie.

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

Wouter 2013-06-27 Op Federale vlak mag daar nie teen gay huwelike meer diskrimineer word nie. Net soos dit toegestem het dat huwelike in California geldig is en mag voortgaan.

Teerpad-konfrontasie

Trienie 2013-06-27 Vanoggend kliek ek weer deur foto's geneem in die Kruger tydens 'n vorige vakansie. Skielik is die konfrontasie weer voor oog. Die van leeu en buffel.
Top