SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Die wonder van 'n taal - vir Jan Rap
2013-06-18 Dat Afrikaans verander is natuurlik niks nuuts nie; dit gebeur al eeue lank met alle tale. Dat die mensdom kla oor hierdie veranderinge van tale, is ook niks nuuts nie; die mensdom doen dit al eeue lank.Vir Jan Rap: Swak Afrikaans op RSG
2013-06-18 Normaalweg sou ek my probleme met Afrikaans op RSG regstreeks met RSG opgeneem het, maar Jan se brief volg na ek dié week ’n onderonsie met einste RSG oor einste Afrikaans gehad het.Verhoed nie die kinders nie
2013-06-18 Die geskiedenis van hierdie kwessie is gevul met stories van swaarte en hartseer van kinders wie se ouers nie erken word as ouers nie.Stefan Zweig: The World of Yesterday
2013-06-18 "In Suid-Afrika is Stefan Zweig (1881-1942) as skrywer en mens feitlik onbekend. Daar was 'n tyd toe sy skryfwerk so gewild was dat dit meer as die van enige ander outeur vertaal is"Pew globale meningsopname betreffende homoseksualiteit in die samelewing
2013-06-18 "Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."zamazama-pleidooi
2013-06-14 was’k ma’ “Boesman”, San, oer-indigeen,ver innie ou Kaalhari, sonn’r grot, skuil’ng,
sou’k, Self, op papsak-sjamaanskap steun,
sonn’r oorwinn’ng, of G’wete-oorwinn’ng
Oor homoseksuele huwelike en kinderaanneming
2013-06-14 Die media gons weer deesdae oor die onderwerp.Ope brief aan mnr Williams
2013-06-14 Daar sit ek toe my poot weer in dit. Ek verwerdig my om iets oor mnr Williams se briefie te seg.Ware gelowiges en ware ongelowiges (Fundamentaliste)
2013-06-14 Ek het al menig maal gewonder; hoekom soveel mense aan fundamentalisme deel as dit dan kwansuis so problematies en ontwrigtend in die lewe is?Waar is die mane van Jupiter?
2013-06-14 HISTORY HAS IT that the four bright satellites of Jupiter were discovered independently by Galileo and the German astronomer Simon Mayer in the early seventeenth century.Vir Williams oor sy eierdans en vir Jaco
2013-06-14 Ek verwys na jou brief waarin jy jou blydskap uitspreek oor die regering wat nou NOG 'n meganisme – daar is al 'n tiental of wat – wil instel om korrupsie en skelmgeit aan te spreek.Trienie, huisgesin soos deur 'Jesus ingestel'?
2013-06-14 Wat 'n klomp bollie! Jesus had geen vrou in evangelies en dis mos begin van gesin? 'arm struggle' gee net narsistiese plesier?Entitlement mentality - our black nation crippler
2013-06-14 spesiaal vir almal wat so tevrede is met ons land se wenparty ...virre vale
2013-06-14 onskuld, skuld, twee pole,aysh, glattie om’t ewe,Millennium Drie Mens leer, re Lewe Twee Lewe,
nie altyd vorie handligg’nd, sup’r-eksakt’ g’gewe,
nie vi’ dié, wie na “Duiw’lspiek”-erbarm’ng strewe
