Estelle Z, enkel SA-vroue soek geld!

  • 0

Kyk na al die advertensies in bv Farmer's Weekly. Ek het 2 maande terug advertensie geplaas, wat sê dat 'ek is arm, maar sien om na myself'! Geen respons!!

Jy sien, 'bates' verander met tyd in mediese laste en SA-vroue soek 'n finansierder, nie maat nie.

Ek doen liewer die 'arm struggle' en bly gelukkig alleen, as om met bi-polariteit en prolapse te sukkel van vrou. My eks-vrou was 11 jaar jonger as ek, dus ek gaan nie weer sukkel nie. Ouer SA-vroue wil 'baas' wees en dink hul doen mans guns, soos uit jou vervelige brief blyk! Ek drink glad nie, maar rook. So, ek is gekniehalter agv rook. Tog rook meer jong vroue as ouer vroue ... If you smoke, you p...? Lexington???

Ouer vrou is sonder avontuurlustigheid! Onthou Rsg 'navorsing' het bevind dat mans eers in hul 40's volwasse word ... Dalk moet jy by plaaslike ouetehuis uithang?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top