1947 was doodsnikke van Smuts-regering. As Sikoto verhuis het na Frankryk, Parys, om die lekker van losbandige kunstenaargemeenskap te geniet, waarom anti-apartheid politiek speel met hom? Tewens, hy was gevestig in Parys toe apartheid na 1948 na bewering begin het!
Dis hoekom ek met minagting sê, ek is as gelukkig geskeide SA-man ook nou 'arm struggle hero'!
Maw, meeste SA diaspora in na 1994 era, is in 'self imposed exile' weg van 'demokrasie' in hul honderde duisende? Wat is dan statisties gewys die ergste, gemeet aan SA-emigrante?
Hans

