Geografie en politiek bring verandering in godsdiens sienings en taal??
http://nl.m.wikipedia.org/wiki/Nederduits
Jan Kees, jy LEER dan nederlands aan nou???
As 'n taal aangeleer moet word, kan dit nie standaard vir ander taal wees nie!
Nederdduits het in 1652 bestaan. Na 1820 het nederland ontstaan en na 1948 het nederland geografies verander en ook die 'daktaal'!
Geografies verskil afrikaans nou van oorspronklike daktaal nederdduits, wat my oumas in 1800's aangeleer het!
Hans

