Voor mens kan kla oor taal, Jan Rap?

  • 0

Kom ons speel speurder! Leidrade in SA is bv Nederduitse Hervormde kerk!

Toe Jan Van Riebeeck land in Kaap, het Nederland en Nederlands feitlik nie bestaan nie en ook nie na 1945 se taalkonsepte bestaan nie. Selfs voor en na 1945 afrikaans verskil aansienlik in woordeskat en taalreëls. In 1652 was Khoekhoe aan Kaap gepraat, wat bokkerol met 'Kaaps' te make het. Wat het van Khoekhoe geword? Kan ons wittes dit nie nou kaap as ons eie nie??

Stel die maatstaf vir 1) suiwer en 2) goeie algemene taalgebruik. Synde, volgens my eie deduksie van omstandigheidsgetuienis in samelewing, afrikaans uit nederduits oorspronklik ontstaan het, moderne Nederlands nie nou sommermeer 'daktaal' of maatstaf vir Afrikaans gemaak kan word nie! Vir alle Engels gebesig wêreldwyd, bly Oxford Engels tog maatstaf.

Hans

http://nl.m.wikipedia.org/wiki/Nederduits#section_2
Wonder darem oor 'nederlands' as 'daktaal' van afrikaans...?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top