Afrikaans as "eiendom"

  • 0

'n Paar Khoekhoe of Arabiese woorde maak Afrikaans nie nou almal se taal nie. Nederduits het hier geland uit europa as sg hooghollands, daarvan is staten bybels tasbare bewyse. Jan Kees het erken hy leer moderne Nederlands tans nog aan!

Daar het geen 'Kaaps' bestaan in 1652 of gutter weergawe van nederduits nie! Verder bewys my verwysing dat sg geskiedskrywers van faam, nie volle historiese feite geskryf het nie, maar hul populêre aanslag daarop!

Nou ja, ek dink ons moet terug na nederduits/ moderne vlaams, as daktaal of maatstaf!

Hans

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top