Dit was nog nooit 'n mooi gesig nie, veral met al die bome wat gister afgesaag is.
'n Lokasie is beslis nie my ideale blyplek nie. Ek werk daar, want ek sit in 'catch22'-situasie, nie by my eie keuse nie. Ek het 3 ander wit kollegas saam in dieselfde bootjie. Is dit rassistiese terugbetaling, want vir die 10 wittes wat werk by besighede is daar by eie keuse!
Hans


