Misdaadsindikate en SAR?

  • 0

Destyds was bewerings rondom byvoorbeeld 'hi-jacking'- en kardiefstalsindikate genoem by die huursoldate wie daar gearresteer was, in dieselfde rol as SANW nou!

Is SANW maw nou betrokke in internasionale georganiseerde misdaad en glad nie 'helde' nie?

Ek sing maar Bob Dylan se 'with God on our side' in Zuma se woorde by die gedenkdiens!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top