Lees ek World News Tommorow en Veteran's Today op Google en wonder oor SA media, veral RSG se gatkruiperige houding oor die voorval! Byvoorbeeld, RSG vra nie vrae oor wettigheid van direkte militêre ingryping in SAR, terwyl in internasionale situasies, VN of AU betrek moes word! Het SA maw SAR vyandig ingeval, wetend daar is burgeroorlog?
Volgens hierdie Google publikasies, word die ANC en ANC-lede direk betrek in die konflik oor diamante van SAR wat vir wapens gehandel word!
Tyd dat SA media, veral 'hotshot' RSG Futa Kruger, nou doen waaroor hy spog in Saterdag Burger en Beeld By!
Hans

