Is daar enigiets goeds om oor Amanda Gouws te seg?

  • 0

Ek lees hier in VB:

’n Buitelandse student vra my onlangs: “Professor, is daar dan niks goeds wat in Suid-Afrika gebeur nie?” My antwoord aan haar was: “As dit jou beter sal laat voel, kan ek altyd iets versin.”

Die persoon wat so ongeskik is, is blykbaar 'n prof by Stalinbos ... so dit verbaas nie, MAAR as sy dan niks goeds het om oor ons te seg nie, hoekom haar tyd mors in SA???

Sy kan mos vrylik skoert??

Ek het boggerol goeds om oor haar te seg nie ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top