Die veldmuise het verlede jaar my tent vol gate gevreet en so ook my klere! By die ko-operasie silo's (groot koring boere in karoo), het hul wilde katte! Ek soebat al heel week laasweek vir 'n kleintjie!
Vandag sê personeel toe vat vir jou enetjie. Ek kry enetjie aan stert beet, hul is snel! Tipies grys swartpoot Karookat, dis net 'n gespoeg en grommery met naels en tande! Ek het maar opgegee!
Hans

