Hel vir ou mans

  • 0

Ek lees die volgende op stuff.co.nz, en my hart gaan uit na die arme ou mans daar in NZ wie links en regs uitmekaar getrek word op hul oudag, om nie te praat van uitgetrek worre nie!

Ek meen, in SA is die ou kêrels darem veels gelukkiger, daar is altyd ’n lekka ou dame innie omgewing, al is sy ook nou effe donkerder van kleur, om die eensaamheid van die ou man te verlig, maar in NZ moet jy deur hel gaan of maar eerder vroeg dood, ons lees die volgende berig hier.

Shaaim huh, is dit nie verskriklik nie ... ek meen wat gaan word van al die derduisende verloopte afrikaners daar, baie van hulle seker ook langerig in die tand!

Die ANC moet maar probeer help, laat hule huistoe kom, of stuur mense oor om te red wat daar te redde is!!

Francois Williams 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top