Ek steek my nek ver uit, maar meeste stadsrade met dienste probleme, het vroue in die posisies waar hul nie dienste gelewer kan kry nie!
Ek bly sê, die dag wat ek ambagsvroue in SA sien die fisiese werk doen, sal ek geslagsgelykheid omarm! Tot dan bly dit net ’n duur politieke uitgawe!
Hans

