Die wonder van woorde

  • 0

Enigiets wat met woorde sonde gemaak is, kan met woorde geheilig word.

Met die regte woordkeuse word gode-moord en –kannibalisme verheerlik en heilig gemaak.

Wat dit ook al mag beteken.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top