Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Giacomo Leopardi
2020-02-05“I am Emily Dickinson’s winter revisited in Amherst-land. I am so much more aware of age and getting older than I have ever been.”
Oor Pearly Beach (’n brief aan Shirley van Engeland)
2020-02-04“Elke mens moet ongeskoen
oor só ’n strand kan wandel”
Clarissa
2020-01-28“When I’m with Lewis, I think of you; when he yells at me, I think of you; when he hits me, I think of you, Malcolm ...”
Fay se bekering (Deel 2)
2020-01-28“Dis die tuin van Eden. Dis die plek van vrede. Dis waar die mens se siel stil word.”
Bybel in Kaaps: Psalm 4 en 5
2020-01-23"U het my bly gemaak, blyer as mense wat baie koring en wyn het."
Bybel in Kaaps: Psalm 2 en 3
2020-01-23"En al staan daa tien duisend vyande reg rondom my,gereed om my an te pak, is ekkie bangie."
Fay se bekering (Deel 1)
2020-01-21“Ons almal het al probeer om haar in die kerk te kry, maar sy skop vas ...”
Of sin and dreams
2020-01-20“He would never enter the hellhole of a bookmaker’s betting room. So, he would never see how amicably people like old Jonathan were received in the betting room ...”
Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde
2020-01-14Skryf ’n valentynsbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde en kom in aanmerking om ’n boekpakkie met liefdesverhale te wen!
Vorige tye
2020-01-14“die ou-ou foto se vreugde is nou verby
Die glimlagte en vreemdheid van hul
sorgloosheid”
Lewensles
2020-01-13“My hart, gespeen langs die skuins kliphange
Vrugbare vallei bedek met gehekelde lappieskombers”
