Onthou

  • 1

Foto: Pixabay.com

Ons liefwees 
hang soos oomblik-bloeisels 
aan ’n Namakwalandse vrugteboom 
wat granaatrooi lag 
wanneer ek 
ons hart se somer weerleef ...

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top