Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Pasverskyn: Chinatown deur Ronelda Kamfer
2019-11-28In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.
Hoop is nie skryfbestand* nie
2019-11-21“Maar dis so maklik
om te los en misluk,
uit te vee, te wis”
Op die duin
2019-11-21“My naam is Hanna dink sy, deurmekaar van die sand wat tot in haar onderklere inkrioel. Die harde maande alleen met haar haaslipman dwing haar elke dag teen skemer die duine uit.”
The sad fact is beautiful, trauma is just like fire, and giving regret the once-over
2019-11-20“You’re mine, love, but
you belong to another, and as a man
you belong to the world.”
Husse in ’n memorieboks
2019-11-13“Hoe sien so ’n hus dan nou daar uit?
Kan hul krap of spoeg of byt?”
Ons is nie robbies nie
2019-11-13“Vandag klim Sonja Fortuin uit die lewe se gatkant uit en sy staan op vir haar en haar dogter. Sy laat nie meer op haar trap nie.”
You did not take her Honour
2019-11-12“She walks with her head
Higher than yours.
She carries no shame.”
All the king's horses
2019-11-12“Harry’s burgeoning social life left Sue lonely and angry. In an effort to pick up the pieces, she had a makeover and tried to reconnect with him. She popped into his office to collect him for dinner after work, but found the office deserted.”
Where they can’t hurt me and Sylvia Plath
2019-11-06“They can’t hurt our words,
Sylvia. Let us dance, then, in the arms
of our lovers, and our friends”
Die motdood
2019-11-06“Duskant net ’n bietjie suider
suiwer die diepblou oseaan
sy lippe aan die skuim van die maan”
Die huis
2019-11-06“‘Ons is Rhodes, Totius en Kruger,’ hoor ek die gang praat. ‘Hulle het ons verniel, maar ons gaan bly staan. Vryf ons net ’n klein bietjie blink.’"
Disgust
2019-11-06“Mr Hicks cursed and stormed out into the reception room and said, sir, what is the problem, sir? He summed the stranger up and said, I know your sort. I have been taken in by your sort before, and then he ordered Fiona to call Sergeant Marais.”
Ná die wen
2019-11-04"Want vir ’n oomblik het die hele land saam feesgevier
en het ons ’n see van groen en goud geword
wat al die land se probleme soos springgety kon wegspoel."
