Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Trenodie

Louise Schoeman Poësie 2019-11-13

“vibreer ’n lied, gans vergete
deur elke vesel van my wese”

Ons is nie robbies nie

Ettienne Myburgh Fiksie 2019-11-13

“Vandag klim Sonja Fortuin uit die lewe se gatkant uit en sy staan op vir haar en haar dogter. Sy laat nie meer op haar trap nie.”

Nuwe begin

Lodewyk Eksteen Fiksie 2019-11-12

“Vat my hand en spring saam met my in ’n nuwe ligte blou in ...”

You did not take her Honour

Liberty Delsouiller New writing 2019-11-12

“She walks with her head
Higher than yours.
She carries no shame.”

’n Handvol haikoes uit Italië

Louise Schoeman Poësie 2019-11-12

“Heuweltopdorpies
Blokkies deur woude versprei”

All the king's horses

Ester October New writing 2019-11-12

“Harry’s burgeoning social life left Sue lonely and angry. In an effort to pick up the pieces, she had a makeover and tried to reconnect with him. She popped into his office to collect him for dinner after work, but found the office deserted.”

Where they can’t hurt me and Sylvia Plath

Abigail George New writing 2019-11-06

“They can’t hurt our words,
Sylvia. Let us dance, then, in the arms
of our lovers, and our friends”

Die motdood

Morné du Preez Poësie 2019-11-06

“Duskant net ’n bietjie suider
suiwer die diepblou oseaan
sy lippe aan die skuim van die maan”

Die huis

Stanley Cierenberg Fiksie 2019-11-06

“‘Ons is Rhodes, Totius en Kruger,’ hoor ek die gang praat. ‘Hulle het ons verniel, maar ons gaan bly staan. Vryf ons net ’n klein bietjie blink.’"

Kunstenaar

Loretta Szikra Poësie 2019-11-06

“word blote negatiwiteit,
weldeurdag kreatief
tot moontlikheid omskep”

Tussen gister en vandag

Mariska Pienaar Poësie 2019-11-06

“want dinge verdwyn
tussen gister en vandag.”

Disgust

Ferdi Wheeler New writing 2019-11-06

“Mr Hicks cursed and stormed out into the reception room and said, sir, what is the problem, sir? He summed the stranger up and said, I know your sort. I have been taken in by your sort before, and then he ordered Fiona to call Sergeant Marais.”

Ná die wen

Liné Loff Poësie 2019-11-04

"Want vir ’n oomblik het die hele land saam feesgevier 
en het ons ’n see van groen en goud geword
wat al die land se probleme soos springgety kon wegspoel."

Bybel in Kaaps: Job 8

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-11-04

"Dieselle gebee met amal wat vi God vegiet. Vi die mense wattie vi hulle an God steurie is daa nie ʼn stukkie hoep oo nie."

Theoretical cartography

PP Fourie New writing 2019-10-31

“And, beyond those continents, in a tiny boat sailing off beyond the map, were – theoretically, for a short while – the two of us.”

Dis nie oor die bike nie

Gerard Vermeulen Fiksie 2019-10-31

“Niemand sien die aankomende taxi nie. Eers toe die voertuig byna op hulle is, hoor hulle die gekerm van metaal op metaal. ’n Wiel spring af, tuimel rakelings verby die toeskouers, mis die Harley en tref een van die bende se bikes.”

Mother Government

Dalphine April Poësie 2019-10-31

“Ek is oek kwaad! Nee, nee ek is eintlik befok!
’n reënboognasie?
Eerder ’n bloedblasie!”

Ons bloedbroer baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“hier by ons huis, liewe Khoi-Khoi vrou
hier by ons huis, toyi-toyi ons teen die monsterklou
wat ons monde toedruk”

Saartjie Baartman vir die Baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“Ek, ja ek, Saartjie Baartman, Khoi-San
Roep oor Afrikavlaktes na die gewetenlose man!”

Land van vlam en vuur

Carma Shaw Poësie 2019-10-30

“En met my twee naakte hande
wil ek elke droogte in jou breek”

Top