’n nuwe spekskieter

  • 0

Onse de ruyter van die windjie
red ons van die afgrond se randjie
die steenkool is nat
in die ketel ’n gat
gewis ’n rommelhoop ons landjie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top