Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000
2019-10-30“Na weke se gespook, stel die predikant se vrou voor dat die tweetjies nou maar in ’n mooi tuin moet trou. Hier af in Patrysstraat is ’n mooi tuin.”
Bybel in Kaaps: Job 7
2019-10-29"Job het vootgegan en gesê, 'Ek kannie mee stilbly nie. Ek wil praat van die swaakry wat ek deumaak. My bitter siel moet kla.'"
Die vlindereffek
2019-10-24Loretta Szikra deel die titelgedig van haar digbundel, wat binnekort gepubliseer word:
“As ’n skoenlapper haar vlerke
kan fladder in Japan”
Die aanslag op my brein
2019-10-24“Hy het nie belanggestel in my psigiese kondisie of simptome nie. Net vertel van sy wonderlike operasie wat emosies glo stabiliseer – net twee snytjies op die regter temporale lob.”
Regret
2019-10-23“A fleeting stubbornness. She had always been reticent regarding her personal matters, and so did not enjoy the manner in which the Thought was prying.”
Bybel in Kaaps: Job 6
2019-10-16"Mense wat veby die stroempies veby kô op die pad, gan na die stroempie toe, maa hulle kry niks waterie, en hulle gat dood vannie dôs."
Bybel in Kaaps: Job 5
2019-10-16"God red mense wat niks hettie. Hy red hulle van die mense wat hulle beskuldig. Hy red hulle van die mense wat stêkker is as hulle."
Mense uittie Kaap uit
2019-10-16“Copies vannie ma
En elkeen met ’n groot phone soes ’n tv
Dissie kinners”
Respect
2019-10-15“It is enough to know now that you are the love of my life. I listen to eighties music now. I am happy. I want you to know that.”
onse jessye (’n antifoon vir ’n gestorwe prima donna)
2019-10-15“met ʼn drif wat jou bloed in die mond laat proe
alles gedoog uit ʼn enkele stem”
Die Bybel in Kaaps: Job 4
2019-10-10"Job, djy sallit sieke nie like as ek vi jou iets proebee sê nie. Maa ek kannie stilbly nie."
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
2019-10-10“(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.”
Kwatryne oor plante, gewasse, mens en natuur
2019-10-09“hoe jy jou ook al loswikkel, jou wortels bly Afrikaans”
Die skerpskutter – ’n ware (lieg)verhaal deur Fielies Fisant
2019-10-09“Ek skiet ’n vlooi bo van daardie tortelduif se kop af, sonder om een enkele veer deurmekaar te krap!”
