Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Vrouedag-skryfkompetisie – Vir Madelie: Dominus cum spiritu tuo

Charleine Collins Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Charleine Collins:

"Spreek ’n profetiese seën oor jou kind,
sodat deur die lewe se mineur
sy tog vrede sal bly vind"

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Hendie Grobbelaar Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hendie Grobbelaar:

"Bruin die ou voete
Gebars by die hak
Geen geld vir goeie skoene"

Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas

Susanne Pike Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Susanne Pike: 

"jy het jou vreugde en verlies
met vriend en vreemdeling gedeel"

Vrouedag-skryfkompetisie: feniks

Evanthe Schurink Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Evanthe Schurink:

"ek weet so seker as wat ek leef
uit roet en as het ’n feniks gesweef"

Vrouedag-skryfkompetisie: Môre is nog ’n dag  

Deseré Barnard Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Deseré Barnard: "Wat van die ystervrou Margaret Thatcher? Gewetenloos, gemeen, genadeloos en goor. David Ben Gurion het na Golda Meir verwys as die enigste man in sy kabinet."

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Gwendolynn de Jager Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Gwendolynn de Jager:

"jy was hier
jy was regtig hier
die hele jy
die hele plek vol"

Vrouedag-skryfkompetisie: Hulde aan jou, liewe Lerina

Ester Scheffer Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Esther Scheffer: "Lerina Erasmus is verlede jaar op 20 Augustus oorlede – op haar verjaarsdag. Ek het vergeefs gebel. Die nuus later was verpletterend. My boesemvriendin was weg."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Betsie van Niekerk Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Betsie van Niekerk:

"Voor ons voete rol jy tapyte in die sterre oop
En leer ons katjievoet
Deur die dorings en donkerte loop"

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Claudette Nel Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Claudette Nel: "Die soutreuk van branders wat vir altyd hulle ritme hou. Dis wanneer ek steeds aan haar dink."

Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember

Caitlin Tredoux Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Poem by Caitlin Tredoux: 

"Though I never knew your name,
motherhood connects us
as we care and try try try"

Vrouedag-skryfkompetisie: Aan AnoNins

Riaan Conradie Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riaan Conradie:

"Maar elke keer het jy gewen
Deurgedruk en sterker geword
Jou eie menswees uitgemens"

Vrouedag-skryfkompetisie: Dierbare vrou

Erika Barnes Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Erika Barnes:

"jou suiwerheid oortref dié van goud en silwer
jou edelsteen-hart
glansryk"

Vrouedag-skryfkompetisie: Ritme

Karin Mitchell Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Karin Mitchell:

"die geel sfeer gevleg in die blou van haar oë
wanneer sy my toelaat om te kyk tot in haar siel"

Vrouedag-skryfkompetisie: JK Rowling

Delia Spies Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Delia Spies: "JK Rowling het my weggeneem van die werklikheid, op die trein na Hogwarts, om die avonture te beleef wat sy so in diepte beskryf."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Formidabele vrou

Marianne Collen Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Marianne Collen: "Sop het nog nooit weer so geproe soos daardie bakkie troossop met kruiemeelkluitjies nie."

Vrouedag-skryfkompetisie: Friedel Farr (oppad na 106) 

Luisa van der Linde Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Luisa van der Linde:

"ek wil die lewe soos jy brei
steke lewensvreugde wat nooit
val of faal nie"

 

Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember

Yvonne Botha Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Flash fiction by Yvonne Botha: "She never disappointed us and although she wasn’t our mother she was and is a woman to be remembered."

Vrouedag-skryfkompetisie: Bloumaan

Carla de Villiers Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Carla de Villiers:

"Boervrou, kyk, ek steek vir jou ’n kers aan
om te sê ek sien jou raak"

Vrouedag-skryfkompetisie: Teistering

Tienie Holtzhausen Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Tienie Holtzhausen: "Dit net omdat sy die laaste paar weke by die restaurante rondom Buitenkantstraat geboer het. Hulle gooi vreeslik baie kos weg. Goeie kos."

Vrouedag-skryfkompetisie: Eendag in die hemel se sonkamer

Molly Lubbinge Skryfkompetisies 2019-08-23

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Molly Lubbinge: 

"Ek wens ek kan vir jou, nog een Saterdagoggend,
  hierdie gedig in die sonkamer lees."

Top