Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Vrouedag-skryfkompetisie: Formidabele vrou …
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Driekie Grobler:
"moeder, eggenoot, beroepsvrou
voorloopvrou, bymekaarhouvrou"
Vrouedag-skryfkompetisie: Miena
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Altea Hill: "Ek besef dat van Miena die huishulp, wat met so min tevrede is, tot die rykste vroue op hierdie aardbodem wil dans 'like nobody is watching' en ons wil net ’n klein bietjie liefde hê."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Zerelda Esterhuizen:
"haar arms mure wat veilig hou
haar woorde vensters wat verlig"
Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Loretta Szikra:
"Met klein bietjies bietjies
pêrels van liefde
het jy die wêreld se ballinge
met hoop aangeraak"
Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020
2019-08-07Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.
Vrouedag-skryfkompetisie: Huldeblyk aan Agnes
2019-08-07LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Elizma Coetzee: "So begin ’n baie spesiale vriendskapsverhouding. Agnes leer my van deel al het jy niks, ander help al is jy moeg, en ongelooflike uithouvermoë."
Vrouedag-skryfkompetisie: Kers in die wind
2019-08-07LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Mariaan Taljaard:
"In my jongmeisiehart
het jy drome geplant"
Vrouedag-skryfkompetisie: Martie Retief Meiring
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Reneé Conradie: "Nou, in hierdie laaste pylvak, klop ek weer by haar aan vir raad oor weduweeskap (wanneer gooi jy sy tandeborsel weg?) en ons, nou volwasse, kinders en hul weë."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ongetiteld
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Sidney Gilroy: "Jy dra nie vanoggend die dik, lang sokkies waarmee ek jou al gesien het nie. Ek vind dit vreemd, want dit is ʼn bitterkoue Juliemaand."
Vrouedag-skryfkompetisie: Gebed van troos vir ’n treurende moeder
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Hazel Lottering:
"Waarom, waarom juis my kind
U het geweet dat liefde ons bind ..."
Vrouedag-skryfkompetisie: Alice Duddy
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Poem by Linda Meyer:
"She prepares and bottles jam all day
Then she goes and gives it all away"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Marietjie Warrington: "Sy kon met ’n passie vertel van haar laaste rit op ’n ossewa, die eerste Fordjie, die pennies omdraai tydens die Depressiejare, die hartseer storie van Jopie Fourie, en die dame met die goue hart, Emily Hobhouse."
Vrouedag-skryfkompetisie: Jy
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Abraham Theron:
"nablywend mooi
sielsdiep seermooi
jy en jou suiwer melodie"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ma, imagine net
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Clinton V du Plessis:
"dan kon jy aantekeninge maak van jou eie lewe:
vrugtefabrieke se hande-arbeid
joernale van vloerskrop
en bekhou en aanhou en uithou"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ma
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Fiona Fertyn:
"letsels en merke soos ’n landkaart wat praat
van vegterskap in jou vaardighede"
Vrouedag-skryfkompetisie: My oumatjie
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Thelma Labuschagne:
"haar hart is altyd oorlopens toe vol
met tonne liefde en geduld vir elke kind
nou vra jy my waarom is sy so bemind?"
Vrouedag-skryfkompetisie: Die buitengewone van gewoonweg
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Antoinette Venter: “Sy is geen engel, godin, of glanspersoonlikheid nie. Sy is ma, ouma, suster, vriendin, vrou. ’n Doodgewone vrou. ’n Vrou om te onthou.”
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Gedig deur Antoinette Lourens:
"Martha was my steunpilaar
wanneer die lewe oorlog verklaar
sonder haar was ek verlore
oud word was haar nie beskore"
Vrouedag-skryfkompetisie: To my mother
2019-08-06LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Poem by Abigail George:
"You’re opera in the
wilderness. See the tragedy in my eyes, mother.
I ponder the hush, the inner music of the shore.
I’m always seeing the same shore."
