Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Vrouedag-skryfkompetisie: Liefste Moeder
2019-08-19LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Saretha Benadé:
"Vandag, ja, vandag mis ek haar.
Maar nie net vandag, elke oomblik van ’n jaar."
Vrouedag-skryfkompetisie: Paultjie
2019-08-19LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elsabe de Jager: "Vier jaar gelede het ons jou weer gebel. Vir die eerste keer in vyftien jaar was jou foon onverklaarbaar stil en het ek sedertdien nog nie weer jou stem gehoor nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: Kyk net Boontoe, my kind
2019-08-19LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Francois Düminy: "Ek onthou haar in alles wat mooi is. Pragtige wolkformasies, die natuurskoon, klein diertjies."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ou Nonnie
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Johann van der Walt:
"Ou Nonnie jy was ’n merkwaardige vroumens
’n gedig sonder strofes in jou eie reg
Mamma in die moeilikste van tye"
Vrouedag-skryfkompetisie: Meisie van Elandsvlei
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Handa van der Westhuizen: "Faan kan dit een oggend net nie meer verduur nie. Hy los sy koffie en stap buitentoe. Ek kan sien hy is besig met ’n gesprek, maar met wie?"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Ma se liefde
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Bianca Botha: "Leila staan vir die gietysterpotjie en kyk terwyl haar gedagtes hulle eie gang gaan. Sy het nog nooit iemand soos haar ma ontmoet nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Juane Nieuwenhuis:
"Engele dra nie wit nie, want die stains sukkel om uit te was.
Engele dra overalls en gemaklike skoene"
Vrouedag-skryfkompetisie: Moord in Niemandlaan
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Colette Combrink:
"nou wens ek dat ek eerder bladsye en bladsye se bladmusiek moet memoriseer
en jou met daardie simpel fluit kan irriteer."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Coen Basson: "Die Kammanassierivier lê onbegaanbaar in wrede wintervloed, honderd treë breed, vol branderskuimkolke."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Shaleen Jacobs: "Die bossiekop is in ’n korter, netjiese haarstyl. Nog nooit het ek antie Bridgette so mooi gesien nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: moederaarde
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Olga Leonard:
"haar weeklaag syfer deur aardkorse
swaar trosse belofte bot groen"
Vrouedag-skryfkompetisie: Sterk vrou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Estia Riekert:
"Vir sulke vroue sal ek met graagte
monumente oprig"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-18LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur SS Rimes:
"Stof jou af
Klim terug in jou boot"
Klein Klaas en Groot Klaas – deel 4
2019-08-14"Dis hoe Klein Klaas vi die boer sy sak met die droë pêrrevel ingegie het. En die boer het vi Klein Klaas ʼn groot sak goud gegie, en niks minnerie."
Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina
2019-08-14LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elaine Cronjé: "Die grys sweetpakbroek wat knap oor haar heupe span en die pienk slippers is ’n wêreld verwyder van die dae toe sy snyerspakkies en groot oorbelle werk toe gedra het."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-14LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hanmari Pretorius:
"vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou"
To that young woman eating watermelon
2019-08-14Poem by Abigail George:
"Enough,
you little show-off! You heathen, or if it is by your choice,
atheist, then, if it pleases you. Are you happy?"
Die aap op jou rug – ’n idioomboeket
2019-08-14Gedig deur Loretta Szikra:
"met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem"
Bybel in Kaaps: Job 2
2019-08-14"Job het ʼn stuk van ʼn kleipot afgevat, en hy’t homself daamien gekrap tewyl hy op ʼn ashoep gesit het."
Job 1: Bybel in Kaaps
2019-08-14"Daa was ’n man in die land van Us, sy naam was Job. Daai man was sonne fout en opreg, hy was bang vi Got en was tien alles is wat godeloos is."
