Vlinders in haikoe en cinquain

  • 0

 

ʼn vlinder fladder
om die blomgerf op jou graf
waaruit my smart spruit

                      ***

Versot
sny my wese
aartsdom spoor na joune
waar ons vlinders bandeloos fuif;
verlief

Lees ook

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Le quattro stagioni

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top