Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Gedig deur Loretta Szikra:

“met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem”