soos vuur op sy tong
en ’n wang wat brand teen die sand
lê ’n soldaat wat sterf aan sy wond
met iewers tussen lewe en dood
’n half-gestolde droom van ’n vrou wat roep
of was dit ’n kreet van saad wat wil leef
van die nat drup uit sy bors op die grond
Lees ook


