Pieter Loots

Na sewe jaar in die onderwys is Pieter na Engeland om sy kwalifikasies te verbeter. Met sy terugkeer na SA is hy op 29-jarige ouderdom as vakadviseur in die destydse Suidwes-Afrika aangestel en in 1993 het hy as Eerste Vakadviseur in Kaapstad afgetree. In 2009 ontvang hy ’n eregraad van Loughborough Universiteit in Engeland.

My emmer loop oor

Pieter Loots Poësie 2021-07-26

"en by geboorte almal leeg
maar met tyd loop hy oor
nuwe kennis spoel weg
net toeka se dinge bly oor"

Koronavirus open ons oë

Pieter Loots Menings 2020-05-18

"Kom ons omhels ’n rustiger en gesonder lewenstyl en ry met fietse om te kom waar ons wil wees, hetsy werk, winkels of ontspanning, en sodoende vir ons nageslag ’n gesonder aarde na te laat."

Spaar een blom

Pieter Loots Poësie 2020-03-23

"straf ons Here
met swael en vuur
want ons is sleg"

Dood gee lewe

Pieter Loots Poësie 2019-12-11

“of was dit ’n kreet van saad wat wil leef
van die nat drup uit sy bors op die grond”

My woestyn

Pieter Loots Poësie 2019-12-03

“waar afstande in stof verdof
wyl klank in ’n stiltekolk sink”

Top