Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Bybel in Kaaps: Job 8

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-11-04

"Dieselle gebee met amal wat vi God vegiet. Vi die mense wattie vi hulle an God steurie is daa nie ʼn stukkie hoep oo nie."

Theoretical cartography

PP Fourie New writing 2019-10-31

“And, beyond those continents, in a tiny boat sailing off beyond the map, were – theoretically, for a short while – the two of us.”

Dis nie oor die bike nie

Gerard Vermeulen Fiksie 2019-10-31

“Niemand sien die aankomende taxi nie. Eers toe die voertuig byna op hulle is, hoor hulle die gekerm van metaal op metaal. ’n Wiel spring af, tuimel rakelings verby die toeskouers, mis die Harley en tref een van die bende se bikes.”

Mother Government

Dalphine April Poësie 2019-10-31

“Ek is oek kwaad! Nee, nee ek is eintlik befok!
’n reënboognasie?
Eerder ’n bloedblasie!”

Ons bloedbroer baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“hier by ons huis, liewe Khoi-Khoi vrou
hier by ons huis, toyi-toyi ons teen die monsterklou
wat ons monde toedruk”

Saartjie Baartman vir die Baardman

Dalphine April Poësie 2019-10-30

“Ek, ja ek, Saartjie Baartman, Khoi-San
Roep oor Afrikavlaktes na die gewetenlose man!”

Land van vlam en vuur

Carma Shaw Poësie 2019-10-30

“En met my twee naakte hande
wil ek elke droogte in jou breek”

Caged freedom

Basil Sadler New writing 2019-10-30

“I got used to the locked-up freedom
The hate-fuelled love of my kingdom”

Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000

Stanley Cierenberg Fiksie 2019-10-30

“Na weke se gespook, stel die predikant se vrou voor dat die tweetjies nou maar in ’n mooi tuin moet trou. Hier af in Patrysstraat is ’n mooi tuin.”

Bybel in Kaaps: Job 7

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-29

"Job het vootgegan en gesê, 'Ek kannie mee stilbly nie. Ek wil praat van die swaakry wat ek deumaak. My bitter siel moet kla.'"

Die vlindereffek

Loretta Szikra Poësie 2019-10-24

Loretta Szikra deel die titelgedig van haar digbundel, wat binnekort gepubliseer word:

“As ’n skoenlapper haar vlerke
kan fladder in Japan”

Die aanslag op my brein 

Dawid de Villiers Fiksie 2019-10-24

“Hy het nie belanggestel in my psigiese kondisie of simptome nie. Net vertel van sy wonderlike operasie wat emosies glo stabiliseer – net twee snytjies op die regter temporale lob.”

Let us be

Etienne Lombard New writing 2019-10-24

“Do you really love me
or will you eventually set me free?”

Ingrid

Mariska Pienaar Poësie 2019-10-23

“Jy is nie dood nie
Nóg in Drieankerbaai
Nóg in jou woorde binne boeke”

Regret

Melissa Evans New writing 2019-10-23

“A fleeting stubbornness. She had always been reticent regarding her personal matters, and so did not enjoy the manner in which the Thought was prying.”

Bybel in Kaaps: Job 6

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-16

"Mense wat veby die stroempies veby kô op die pad, gan na die stroempie toe, maa hulle kry niks waterie, en hulle gat dood vannie dôs."

Bybel in Kaaps: Job 5

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-10-16

"God red mense wat niks hettie. Hy red hulle van die mense wat hulle beskuldig. Hy red hulle van die mense wat stêkker is as hulle."

Mense uittie Kaap uit

Jeremy Dames Poësie 2019-10-16

“Copies vannie ma
En elkeen met ’n groot phone soes ’n tv
Dissie kinners”

Klein Karoo

Gideon Brückner Poësie 2019-10-16

“die alles van niks
is hier
in ’n droë oneindigheid”

’n Doolhof en ’n haikoe

Estelle Kruger Poësie 2019-10-15

“Hier en daar
vleg deurmekaar
en verdwaal in die doolhof”

Top