Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Kastele

Mariska Pienaar Poësie 2020-01-08

“In my eie kasteel was ek verdwaal
maar in my gange se spieëls het jy my herhaal”

NSRI

Charleine Collins Poësie 2020-01-08

“met borrels in my neus en mond,
tussen monsters van die see”

Afritaal 

Jeremy Dames Poësie 2020-01-08

“Jy was soos ’n tweede vrou weggegooi
Gebruik vir ons plesier en uitgespoeg, moeg vir jou”

my kleivlerke

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-01-07

“vandag wil ek my kleivlerke sprei
bedelbakkies met my hande maak”

’n nuwe spekskieter

Andries Louw Poësie 2020-01-07

“die steenkool is nat
in die ketel ’n gat”

Ongetiteld

Margaret Cordier Poësie 2019-12-26

“die vyeboom bot klein gloeilampies
vir kersfees”

Krismisoggend

Jeremy Dames Poësie 2019-12-26

“Doeminie trek sy boor’chie reg
Vidag preek hy al jou sônnes weg”

Top 10-nuwe skryfwerk 2019: Chris Brunette se keuse

Chris Brunette Skryfwerk 2019-12-19

“Om die bestes van die jaar te kies, bly maar ’n subjektiewe taak, maar ek het bydraes ontvang wat die hart aangryp en dis hulle wat ek hier wil lys.”

Die plaegeteisterde plek 

Zebulon Kochk Poësie 2019-12-18

“Terwyl moordenaars
tot die tong gewapen is”

Deurnag

Margaret Cordier Poësie 2019-12-18

“vlug voëls na hulle neste
met die dag se reste
opgepak”

Die brandende hoed

Morné du Preez Poësie 2019-12-18

“steek jou hand in die brandende hoed
die siel is heel, die liggaam bly gebreek”

Weg

Margaret Cordier Poësie 2019-12-18

“die Waterberge het kwashale gekry
verkleurd in pers en perske is die rant”

Hennie

Wietz Marais Fiksie 2019-12-18

“Dis toe, een aand, dat die polisie daar opdaag en my kom vat. My swaer het alles gereël. Ek was in groot stront, Oom. Groot stront! Ek het gedink, nou's dit verby met my. Alles is verby.”

Die kaal nagmaal

Stanley Cierenberg Poësie 2019-12-17

“daai is soos Bybelkos –
dis soos ’n kaalvoet nagmaal, dis familie.”

Die Joons-kinners

Stanley Cierenberg Fiksie 2019-12-16

“Toe begin Rudolph pakkies met neute vir die juffrou aandra. So een of twee keer ’n week. Nogal toegedraai in ’n mooi sakkie en toegebind met ’n gekleurde lint. Die juffrou kon sien dit was ou linte wat seker van laasjaar se kersgeskenkies af kom, maar sy het nie omgegee nie. Dis die gedagte wat tel.”

Rolling milestones

Liberty Delsouiller New writing 2019-12-16

“Such freedom to cut the deadlines,
Tear off the expiry dates”

Eindes

Clinton V du Plessis Fiksie 2019-12-12

“Ook die geheue sterf uiteindelik – die onthou van die goeie, maar ook van die ongemaklike slegte aspekte van ’n bestaan. Hy wonder waar het die lewe vir Annerlik Jaans uitgespoeg?”

Malaise

Ferdi Wheeler New writing 2019-12-12

“Oh, mothers, if you could live to see
the state that your babies are in!”

Broken gangster child

Liberty Delsouiller New writing 2019-12-12

“I think you changed a part of me.
I think I am a little more gangster, too.”

Dood gee lewe

Pieter Loots Poësie 2019-12-11

“of was dit ’n kreet van saad wat wil leef
van die nat drup uit sy bors op die grond”

Top