Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Kode

Charleine Collins Poësie 2020-02-25

"om diep te sien,
nie bloot te raai"

Valentynsdagkompetisie: Finaliste en wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2020-02-20

Lina Spies het die 64 inskrywings wat vir LitNet se Valentynsdagkompetisie ontvang is, beoordeel, en die vyf beste briewe, sowel as die algehele wenner, aangewys.

Spore in graniet

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-02-19

"oor dekades se skewe spore
wat gegiet in graniet lê"

Grief

Heidi Henning New writing 2020-02-19

"lit like fisherman’s lantern
Swinging in a dark sea"

Lofdans in die skemer

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-02-19

"in die veerligte lenteblomme
teen die hange van die heuwels"

Writer’s block

Ferdi Wheeler New writing 2020-02-19

"a corpse deceased and silent,
it touches the wet, grey beach"

Die volstruis en die panfluit

Abraham Rozendaal Fiksie 2020-02-18

"Mannetjie het die musiek met misnoeë aangehoor, veral met die nag se verraderlike gebeure nog vars in sy beperkte geheue. Hy het besluit hy laat hom nie ʼn tweede keer vang met die fluitjie nie." 

Skelfseebrandings

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-02-18

"asof in toewyding
het my voete
sleepvoet geslenter"

Bybel in Kaaps: Psalm 10

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2020-02-18

"Jirre, U wiet wat die hoep is van die mense wat hulleselfie kan beskermie. U sal na hulle luiste, en hulle troos."

Herbore

Zebulon Kochk Poësie 2020-02-13

"Want ons liefde 
is ’n afgeronde geheel"

Uit slawerny

Morné du Preez Poësie 2020-02-13

"uit ’n vreemde tong en selfs moedertong
is handel gedryf met jou lyf"

somerwind

Michiël Geldenhuys Poësie 2020-02-12

"what is wrong
wie kan help, wie luister en wie troos"

liefdesverraad

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-02-12

"ek het vir jou ’n roos gepluk
uit die blomtuin van my hart"

Diepte

Vincent Oliphant Poësie 2020-02-12

"Wie sou dink dat hy sy lot verdien?
Wie sou die diepte van die mensdom daarin sien?"

Boris Pasternak

Abigail George New writing 2020-02-12

"We all had feathers. Then we all had wings. Then we were shipped back home to our physical address."

Bybel in Kaaps: Psalm 6

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2020-02-11

"U liefde sal my nooit innie stiek laatie."

Ses eietydse mikrosprokies

Julio Agrella Fiksie 2020-02-11

"Sy huppel tot by Ouma se voorhekkie. Sy neurie op pad na die voordeur. Dis Ouma se nuwe kêrel wat oopmaak."

Oom Boek Joons

Stanley Cierenberg Fiksie 2020-02-10

"Ek maak die dekseltjie van die kissie oop en haal ’n potlood uit. Dit ruik na hout, lood, boek en tabak. Ek gaan sit plat op die vloer en gebruik die houtkissie as ’n tafeltjie en begin skryf."

Kattekwaad

Christo Meyer Fiksie 2020-02-05

“Diep in haar binneste glo sy haar katte lewe en dat hulle eendag op ’n reëndag huis toe sal kom.”

White butterflies

Heidi Henning New writing 2020-02-05

“Dancing, delicate
Bleached and starched”

Top