Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Sal bid ons red?
2020-03-18"wanneer woorde weerloos verdamp
en mense soos diere in kampe
gekwarantyn moet krioel"
Objects of desire for Andy Warhol and Jean-Michel Basquiat
2020-03-17"Like the sea I have chased with my mother, and like
all of these words, I am thinking of you too much."
Pixie is net ’n pop
2020-03-11"Lydia wil haar nie in haar huis hê nie, en beweer Pixie se groot ogies volg haar die hele tyd. Monica sien nog minder kans. Sandra is tjoepstil."
Ek het vandag weer vye geëet
2020-03-10"Ek het vandag weer vars vye geëet.
My in die smaak en onthou van destyds verkneukel"
Matrieknostalgie
2020-03-09"Dit is die smaak van swart koffie, laat in die aand wanneer ek ’n taak moet klaarmaak, die reuk van waterverf op koerantpapier."
die ontknoping van ons
2020-03-09"ek wou ’n vlindernet vleg om ons swerm te red
maar dié word toe ’n spinnerak"
So amper Alice in Wonderland
2020-03-09"Ek waardeer die mooi van die veld. Dan sien ek hom uit die hoek van my oog. Hy is altyd naby, net daar waar die veld ophou en die woud begin."
tuinwerk
2020-03-03"ek plant toe ons sondagaand onder my venster daar
tussen klip nommer drie en die geutpyp wat probleme gee"
Papaya for Rainer Maria Rilke, cold plums for me
2020-03-03"I am finally on my own again. Flying solo. Gather this, hunt this, reward yourself with this."
Ontmoeting met Aphrodite
2020-03-03"Was ek maar ’n skilder
onder jou appelboom
het my kwas jou lof beloon"
Formateer
2020-02-27"’n Reuse-hert beweeg stadig deur die lug na die kyker. Dit spring van papier, na ’n glibberige strook mikrofiche en dan deur ’n rekenaarskerm waarna dit bestaan uit ’n digte, spokerig gloeiende string ene en nulle in die vorm van ’n hert."
If John Steinbeck had been a poet, I would have loved him
2020-02-26"I have a certain knowledge of madness that no one else speaks of, a certain kind of madness that comes alive at midnight."
