Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Herinneringe van Hermanus
2020-04-17"Daar was die familiestrandhuis met menige goeie herinnering aan die tyd tussen 1962 en 2008 toe ons dit besit het. Daar was ook ’n paar hartseer tye, veral ten opsigte van my ma en haar psigiese agteruitgang."
Derde Taalbeweging
2020-04-16"Van land tot verre land
kom ons geslote kloosterorde
elektronies in beweging"
Marina Tsvetajeva skryf
2020-04-15"vir maande al eet ons
nou perdevleis
ook net die goedkoopste snitte"
Muiter aan boord RMS Exempli Gratia
2020-04-08"'We have to turn this ship around,' het die uitvoerende hoof met presiese panache tydens een van vele werksessies benadruk en die skip se nuwe koers geolie uitgestippel. Net daar, tóé, aan die begin van die tweede termyn, het ’n opgewondenheid in die personeelkamer posgevat. Dit het selfs begin reën ‒ ’n gewisse teken van ’n koersvaste, voorspoedige reis."
Foto uit Wuhan: 4 April 2020
2020-04-08"ek gee twee kersies aan
deur die hek
ontsmet die glitterpop dis al wat ek vandag het"
Bybel in Kaaps: Markus 10 (deel 2)
2020-04-06"Die blinne man het sy jas eenkant op die grond gegooi, hy't opgespring en na Jesus toe gegan."
Bybel in Kaaps: Markus 10 (deel 1)
2020-04-06"Jesus het die kinnertjies in sy arms vasgehou. Hy't sy hanne op hulle gesit en hulle geseën."
To fly a mockingbird
2020-04-03"hold out thy hand so they could rest,
the night would die, the endless sky."
Regtig
2020-03-31"Is daar regtig ’n haas in die maan
en is hy alleen of het hy ’n maat?
Is daar regtig ’n Vader Kersfees
of is dit net ’n leuen van kindwees?"
Vensters
2020-03-31"Buitekant die vensters tussen hulle en ons,
daar waar kar-uitlate en toeters gons,
dwaal die asemlose spoke."
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging word 50
2020-03-31"Mag die BSV van krag tot krag gaan en nog vele drome van potensiële skrywers bewaarheid."
Die koms van die dominee
2020-03-31"Dit was daardie Woensdag toe al die vrouens in die dorp hare wou kom doen het. Tot dié wat nie eens genoeg hare gehad het om te doen nie, het sommer net gekom vir ’n shampoo en rinse. Want sien, ek kom toe te hore dat die dorp ’n nuwe dominee gaan kry."
Bybel in Kaaps: Jesaja 26
2020-03-31"Gat huis toe, my mense, gat in julle kames en sluit die deure agte julle. Stiek julleself weg vir ʼn kôt rukkie, tot Got se kwaad veby is."
Ring around the rosies
2020-03-30"ons gorrel sout en asyn
oorleef op lou water
was die velle van ons hande af"
Vlug van die draakvoël
2020-03-30"Die draakvoël se woede wat nou
’n durende afstand bring
tussen mens
en mens"
