Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
In liefde gebroke
2020-12-15"Jou beeld stap stil by my terugdink verby.
Jou asem wasem vergete liefdesverhale in my nek,
en ek onthou die vuur, en smaraggroen skynsel in jou oë."
Penarie
2020-12-15LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Kleinboer se gedig hier.
Sies kollega, jy stink ten hemele!
2020-12-15"Liewe leser, vandag gaan ek vir jou ’n storie vertel wat my goeie vriend Tiens vir my vertel het en wat hý weer by ’n ander vriend gehoor het. Dié vriend was jarre der jarre gelede ’n professionele soldaat. Sy naam was Tiens."
Die koms en die vertrek van die oom: deel 1
2020-12-15"Ek en Annaleen ken mekaar al lank en ek kon nie onthou dat sy ooit vroeër van die oom gepraat het nie, nie eers een keer nie. Ek ken haar ma en tantes goed, want hulle woon op die dorp en kuier gereeld saam. Maar van hierdie oom het ek nog nooit gehoor nie. Waarom kom hy juis by Annaleen en Egbert bly? het ek gewonder."
Ode aan ons liefde
2020-12-10"Jare gelede het ons
ons name
in twee harte oor mekaar
op ’n akkerboomstam
uitgekerf;"
Fees vir die aasvreters
2020-12-10"ongenooid kom neem hul plaas
aan die tafel van my gemoed
maak hul ongevraagd tuis"
rooimierwoorde
2020-12-10"jou letters word karakters in ’n vreemde taal
dit verwar my eens korrekte linkerbrein
letters en woorde word syfers wat nie klop nie
hoe maak ek sin uit hierdie hope krabbellyne?"
bergvergadering
2020-12-08LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Pieter Odendaal se gedig hier.
Troebadoer-swerwerskind
2020-12-03"waar die golwe teen die rotse klots
het my paadjie weer gedraai
my spore trap diep deur Beaufort-Wes
ek verloor my siel in Namakwaland"
Klaaglied van ’n houtstoel
2020-12-03"Al het ’n blom ’n kelk en steel
bly ’n blom ’n blom;
al het jy die hoek en ek die tee
is dit tog waar meester sy tyd bestee!"
Uit Ouma se fotoalbum (vir Ingrid)
2020-12-03"maar toe onthou het
Ouma was die digter
en jy
dalk net
die gedig"
Kommadagga short story: Twee vuilpoppe
2020-12-02"I am your son, and we are alike in so many ways. Yes, I like boys, but only to play with. But girls, girls I love. Only girls."
Shakespeare, sonnet #21
2020-11-30LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Loftus Marais se gedig hier.
Saluut aan Eugène Marais
2020-11-26"Uit die genepoel
van die Afrikanerdom
het jy gekom
geniale profeet
wat die woord
sou meet"
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
2020-11-26"ek wil weer vir jou my hart toedraai
met Desember-papier
vol foto’s en gisters van my en jou"
Bosveldbederf
2020-11-26"wanneer die storm uitgewoed is
en bosloeries hul danklied aanhef
eggo dit gul deur die kampwerf"
My sonskyn
2020-11-26"Jy’s die odeur van die veld
ná die eerste lentereën;
die donder wat ’n storm
soos ’n slagorkes laat dreun."
Kommadagga-opinie: Goeie chaos
2020-11-25"Ons het dierbare burgers, soos Ampie Coetzee en dominee Boshoff, verloor, maar het ook al die titel Dorp van die Jaar gedra deur Kwêla, die show wat kykNET uitsaai. En Andrew Murray, ’n leraar en gestuurde van God aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, sit steeds op dieselfde plek waar hy uitkyk oor ons dorp."
kortstondig word jy mondig
2020-11-25LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Fanie Olivier se gedig hier.
