Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Gila Leah
2021-02-08"Die volgende dag sal my vir ewig bybly. Die koerante is vol daarvan. Gila Leah is dood. Filantroop. Dogter. Blommekind. Dood, sonder dat ek weer met haar gepraat het."
COVID-19-doodsengel
2021-02-08"jy wonder wat sy drome vir homself was – en of hy daardie drome verwesenlik het.
Maar veral wonder jy by wie se huis die COVID-19-doodsengel nog gaan aandoen"
Vreemdeling
2021-02-08LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Marius Crous se gedig hier.
My generasie
2021-02-05"liefde
so ’n eenvoudige woord
met so komplekse betekenis
meer ’n leefwyse as uitdrukking
maar sê, sê ons dit so graag"
In memoriam
2021-02-05"Jy leef nog in my woorde,
seer-mooi in my onthou;
in die wasem van my asem,
in my hart se teerste vou"
Die merinoboer en die koster van Campbell
2021-02-05"So buig of bars, duiwel of te not. By die kerkdeur moet hy uit. Hy skep moed as hy dink aan hoe Voltaire hom op sy sterfbed verset het teen ’n priester se aanbeveling dat hy sy laaste asem moes gebruik om die duiwel af te sweer."
Weemoed se spore
2021-02-03"oor stukkende woorde wat hang in my verdriet,
wat drup soos bloed deur my are van vergifnis,
want my trane het nou te duur geword"
Saliena
2021-02-03"Die onnatuurlike stilte Sondae. Aspro’s en regmakertjies. Sommiges tou kerk toe, vra vergifnis vir gisteraand se dinge en krag vir môre s’n."
Bugsy Malone
2021-02-01LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Ronelda Kamfer se bydrae hier.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wag aansoeke in vir maand se skrywersverblyf
2021-01-29Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.
LitNet-spens: Sout
2021-01-28Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.
"Without the option"
2021-01-28"Die volgende dag het ek skaars my klasdeur oopgesluit en ingegaan toe nóg ’n wildvreemde kind skielik langs my kom staan."
Nuwe mens
2021-01-26"Het U ons ook gevorm, gemaak
In ons Khoisanmoederskoot,
Buik van die slavin
Was geen been van ons vir U verborge
Uit dieselfde Afrika-stof voortgebring"
Tafelberg
2021-01-26"in spierwit kleed staan die tafel gedek
daar waar branders aan sy pote lek
en witskuimwater oor sandkastele speel
wyl Liza haar melodieë met die wêreld deel"
Price tag
2021-01-26"Price tags om ons gesplete identiteit mee op te patch
Soos a cheap pleister op ’n rou wond
Saam met die New Balance van social inequality"
kluistertuin
2021-01-26LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Marlise Joubert, wat in 2020 met ’n SALA-Poësieprys bekroon is, se gedig hier.
Mamma wag vir jou, my kind
2021-01-25"Jy loop in die strate
jou klere en jou hart vol gate
al wat jy het is jou asem
’n rugsak vol ou spoke en geen drome."
Vermis
2021-01-22"Die skemer hurk al om die huis en Schantell is nog steeds nie terug van die skool af nie. Delores het die afgelope drie ure deur ’n siklus van kwaad, bekommerd, bedonnerd en dan weer hulpeloos gegaan. Die laaste paar maande se SABC-nuus oor vermoorde kinders het soos ’n klip in haar hart kom lê."
LitNet-dramaspens
2021-01-22Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-dramaspens!
