Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
In die tyd van korona
2021-03-10"Hy verwoes en vernietig families
hy bring ondraaglike pyn
en die seer daarmee gepaard
is ’n seer wat nooit verdwyn"
Liefdesfleur
2021-03-10"kom verwarm my hart se treur
van hierdie wintervries
en vou my toe in genade"
Tussen klip en knot
2021-03-09LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Melanie Grobler se gedig hier.
Daar was genade
2021-03-03"Daar was genade
waarmee ek hande gewas het
van waterbak na waterbak
my siel so verskoon het"
my hartkamer
2021-03-02"vir te lank wou jy
van my ontslae raak.
vir te lank was ek
slagoffer gemaak.
maar daai tyd is verby"
Sloping
2021-03-02"asof jy die fondamente binnedring
waarop jou eie beginsel rus ken jy
jouself nou net as ’n labirint van eie
lus om afgebreekte mure te antisipeer"
Die te groen waatlemoen
2021-03-02LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Danie Marais se gedig hier.
Versugting
2021-02-23LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Lina Spies se gedig hier.
Jeug se groen
2021-02-18"daar waar die reuk van verlief aan jeug se takke hang,
waar die spoke van gister elke droom van môre wil vang"
mens, garneer jou prioriteite: ou skeepvaartgebruik
2021-02-18"die eintlike eksepsie –
(met eeue se ervaring van geen garnering
dit weet die meeue)
– vir ’n skeepsvrag
bestaande bloot uit ’n klomp slawe"
dagboek
2021-02-16LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Louis Esterhuizen se gedig hier.
Onaangeraak
2021-02-15"ek sou eerder alles net so los
myself ook net so wou los
saam met my spoke en skadu’s onder ’n boom sit
en stil-stil asemhaal
tot alles om my verstof."
Daddy Issues
2021-02-15"Soos my pa wanneer hy by die voordeur uitsluip
Dronk terugkeer en ons almal se ma se goed vloek
En ek hom verwyt oor ek hom moet liefhê"
ek staan op ’n rots tydens my vakansie
2021-02-15"ek is vir ’n oomblik ekstaties
mens
in die sproei van ’n moerse golf
vry nou
kortstondig
van my stryd teen die kroondraervirus"
Dit wat mens nie kan kies nie
2021-02-11"My oë vang die ruiker voor in die kerk. Dis vrolike blomme. Soos hy was. Hy het meer as eenmaal gesê dat wanneer hy eendag doodgaan, maak nie saak wat die oorsaak is nie, hy tog net nie wit blomme wil hê nie."
die oë van ’n boer
2021-02-11"die oë van ’n boer
in rooi grond gewortel
in die blou van onse hemel vertak
is van dor kommermodder deurkraak"
Skool vir die hof
2021-02-09"jy het gesê skool is nie vir jou
en vir die onnies was jy ’n kopseer
maar dis ’n moederhart wat nou treur"
