Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Leë beloftes
2020-10-20"Maar, net soos die wind gekom het
het sy haar rug weer gedraai
om wolke vol beloftes
die dorre randjies in te waai"
Liewe Moeder
2020-10-20"Toe ek hoor my jongste dogte
het oorie tou getrap
was my heel eeste gedagte
om vi djou te bel
en te vitel"
Eerste somerreën
2020-10-20"noudat die eerste somerreën geval het
wil ek vrybreek uit hierdie beknelling
om welriekend in geur en kleur
opnuut baldadig te kan blom"
Circles in the sand
2020-10-19"Where do you come from, little one
from the soil that births stone and cement
endlessly perfect control
souls searching for meaning."
Tussen vinne en vlerke
2020-10-19"Weet die swerms wat
hoog bokant draai
dat die visse verborge
in hierdie baai
elke drif, elke traan
deel en verstaan?"
Transformasie
2020-10-16"Die roos het vanself
op my planeet verrys
en al is die wêreld toegerank
was hierdie kwaai ene
na my verwys"
Eendag, vandag
2020-10-16"Jy word deur die dag geloer,
die mens is verbygaande.
Die diepte van die pot eindig by die
laaste honger kind se geskreeu."
Koeksisterliefde
2020-10-16"ons lewe
lê saamgevleg
oor baie jare heen
geknie, gebrei, gely
deur ongenadige lewensloop"
Moord hier naby
2020-10-15"Moord is mos ’n vreeslike ding. Dit is skurke wat moor. As hulle inbreek en gekeer word. As kompetisie uitgeskakel moet word. As jy in jou eie bed wakker word en iemand ’n pistool voor jou kop hou, jou goed vat en dan skiet. Maar hierdie moord was anders."
Belydenis oor my woorde
2020-10-14"Ek leer woorde lieg
Ek skryf die leuens
Ek verwag nie dat julle
Moet verstaan nie"
Kommadagga: Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House
2020-10-14Kyk na die eerste foto’s van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat Maandag 12 Oktober 2020 op Somerset-Oos begin het.
Mondig
2020-10-14LitNet is 21 jaar oud. Met dié mylpaal in gedagte het digters vir ons verse geskryf. Lees die bydraes hier.
Midi, of iets gewen en iets verloor
2020-10-14LitNet is 21 jaar oud. Gedagtig aan dié mylpaal het die webjoernaal, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, digters genader om verse vir ons te skryf. Hier is Andries Bezuidenhout aan die woord.
Albatros
2020-10-14"Is jou stilsweef ’n sonopkoms
’n geskakeerde refraksie
in die eb en vloei van getye,
van lewe en dood."
Poskantoor-tou (vir hernuwing van motorlisensies)
2020-10-14"Eenduisend-vyfhonderd-ses-en-tagtig rand
(betaal ek met vreugde, die kaartmasjien wérk);
ek stap uit met drie nuwe skyfies
en prys die Heer, die Poskantoor is ’n kerk"
Die stem
2020-10-12"Ek haat die een met die spraak,
die skril, dun iets, wat die digter niks
baat en die bully materiaal gee vir
’n grap en ’n kerfplek."
ligvoets lewe
2020-10-12"ek sou so graag wou
meer opreg leef in die hede
die heerlike hier en nou
met minder steur aan ou verbrou"
Die kolonel
2020-10-12"Vir twee dae sweet ons
meer as wat mens kan
onder Oupa die leier,
die kolonel, die man"
Bring vir my die nag
2020-10-12"Bring my die nag
met sy swart sluier helder hunkermaan
waar my vingers woorde soek
grensloos oor die taal van jou lyf"
