Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
o die genoegdoening
2020-08-05"o die genoegdoening
dat die ongedansde dans sal uitdans
dat alles en soms selfs te veel gesê word"
Wat wou
2020-08-05"daar was die agtermiddagradioprogram se arias
die sang van tenoor teenoor die sang van sopraan
om op te reken"
Geen bekendstelling nodig nie
2020-08-04"Vliegtuie hef liggaamsruimte op,
forseer intimiteit met vreemdes."
Doodsnaaks
2020-08-03"'Die ding is,' antwoord Belinda, 'hulle wil jou nou van veelwywery aankla. As ons nog getroud is, is jou en Elna se huwelik onwettig. En julle kinders buite-egtelik.'"
eers liefde, dan gedigte
2020-07-29"die tyd het nou gekom, vir die een wat homself
nog heeltyd vermom, die een wat al die idees het,
die een wat Afrikaanse woorde uit die berg laat kom"
Rigting
2020-07-27"Dis toe sy deur die plaashek ry dat sy die klein figuurtjie met sy tassie ’n paar meter verder sien voortbeur het deur die diksand. Sy blou hempie was duidelik sigbaar teen die oranje-rooi van die duine."
Redding in ’n bottel cabernet
2020-07-24"Terwyl hy bank toe stap om langs my neer te plof, bekyk ek hom met aandag. Waar is die man vir wie ek twintig jaar terug lief geword het? ’n Dinamiese man met murg in sy pype? Al wat nou oor is, is ’n patetiese drankslaaf."
Twee gedigte deur Ize Ster
2020-07-23"Soms as ek
in stroef falset lipsing,
huigel die stom note
hol in my ore."
As die klipdagga blom
2020-07-22"Dalk moet ek die plant tog droog en vir haar tee daarvan trek, dink hy. Sy kan haar dan verbeel sy reis deur Jamaika of een of ander eksotiese eiland."
Killing my darling
2020-07-22"En verál as jou verbeeldingslewe in Hollywood baie beter lyk as vroegoggend-vergaderings ná twee ure in die verkeer net om weer na ’n leë huis sonder warm liefde terug te keer."
Justice in the time of COVID-19: an interview on the outcome of LAW FOR ALL’s writing competition
2020-07-22"I am deeply worried about the current status quo, and how we will answer in the face of COVID. The justice inequality stands to be aggravated by the aftershock of the epidemic."
Sterrenag
2020-07-21"sê my, Vincent, wéét jy dalk dat Sterrenag nou een van die mees ikoniese skilderye is"
Villanelle
2020-07-21"met ’n vlugveer van ’n swaan in rou
wil ek vir jou sinne streep
op perkamente wat ewig hou"
Die hemel se deure staan wawyd oop
2020-07-21"'Hierdie evangelie het ons nie altyd geken nie,' sê pastoor Randall een Sondagoggend. 'Dit het saam met ’n skip gekom ver van oor die see − saam met die Europeërs.'"
