
Foto: Canva.com
Jeug op Majuba
met die kleinste voete
die grootste hart
klim die jonges bergop
tot die kruin daarvan geplat
waar die tamheid van die voet
en lyf verdwyn, sal
deur hul weer ’n lig
op die kruin van Majuba skyn
0
Foto: Canva.com
Jeug op Majuba
met die kleinste voete
die grootste hart
klim die jonges bergop
tot die kruin daarvan geplat
waar die tamheid van die voet
en lyf verdwyn, sal
deur hul weer ’n lig
op die kruin van Majuba skyn
0