Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Eet my woorde: Inskrywings (18)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 18de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (17)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 17de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (16)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 16de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (15)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

’n Dag sonder ’n gedig is soos ’n dis sonder sout. Hier is die 15de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (14)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Die woorde is nog lank nie koud nie – hier is die 14de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (13)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Van die hand tot die mond ... Hier is die 13de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (12)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-25

Breek ’n broodjie, maak ’n koppie drinkgoed en geniet die 12de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Terug tot niks

Pieter Loots Poësie 2022-01-24

"waar die mens 
soos ’n kers 
homself verteer om te leef" 

Weesmens

Melandi Loots Poësie 2022-01-24

"ek stap deur ’n huis 
waarvan die mure 
behang is met geraamde drome"

Desember

Willem de Swyger Poësie 2022-01-24

"ek maak my oë toe 
sê stil dankie 
raak bewus 
van hierdie goue oomblikke"

Eet my woorde: Inskrywings (11)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-21

Die lekkerste lekker wat jou nie gaan vet maak nie. Lees die 11de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (10)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-20

Die skottelgoed kan wag tot later – dis nou eers leestyd! Hier is die 10de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Die mure maak sin

Johanette Pretorius Poësie 2022-01-20

"Binne die vier mure van my huis 
hoor stoele as die son spikkels lag ínskater 
voel banke as nag nikssêwoorde úitblaker."

Eet my woorde: Inskrywings (9)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-19

Kosgedigte vir alle dieetvoorkeure – hier is die negende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (8)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-18

Fynproewersgedigte vir smulpape – hier is die agtste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (7)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-17

Kom proe aan ons lesers se pennevrugte! Hier is die sewende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (6)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-14

Dek solank die tafel – hier is die sesde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (5)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-14

Vanielje, anys en kaneel, en flesse op die spens se rak – hier is die vyfde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (4)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-14

Kos laat ons onthou en kos laat ons vergeet. Hier is die vierde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Nagereg

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-01-12

"smiddae onder die koeltebome sit
hulle met hare wat vyftig rigtings inslaan,
uitgerekte spaghetti-toppies,
en valse tande wat kort-kort uitval
hulle eet dan die leftover"

Top