Kom huis toe

  • 0

Foto: Canva

Kom huis toe 

Ek wens meteens
agter stil mure 
jy was nog híer 
om met jou sagte stem
wat die innigheid het
van skemer-motreën
of kleurvolle verse
om reënboë oor my dae
se vaalte te span
want net jy kan. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top