Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Enkellopend
2022-09-29"Ek wou jou uit my geheue
bad en skrop en drink,
maar die deftige milieu
het in ’n Styrofoam-koppie gesink"
Die koue binne my
2022-09-29"vanuit ’n koue woning
wat skuiling moes bied
aan die ysigheid binne my"
Bossies berou
2022-09-22"Saans, tot skuins voor laat
vind ons die blommesmous
op die hoek van die straat"
Skaakmat
2022-09-15"Ek sit aan die wit kant soos iemand aan die bibber-buitekant
en oorkant my sit jy, hartseer leser, soos ’n donker anderkant."
Drie (on)tug vrae
2022-09-15"word pastorieë vol gesinsgeweld
met verloop van tyd voorstedelike
kleuterskole wat die illusie
van vrolikheid probeer skep
ten spyte van verbleikte verf?"
Skrikkelwraak
2022-09-15"Die koerante het my die 'skrikkeljaar-reeksmoordenaar' gedoop. Dit is seker gepas, al het ek tot dusver oor ’n tydperk van twintig jaar nog net drie mense doodgemaak en is daar nog net een moord oor."
Die spieëlkas, verslag een deur Eben Venter
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Die spieëlkas, verslag een deur Anzil Kulsen
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Die spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".
Spookradio 302 FM, verslag een deur Anzil Kulsen
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Spookradio 302 FM, verslag een deur Eben Venter
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Spookradio 302 FM, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Eugene Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".
Die delivery man, verslag een deur Anzil Kulsen
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Die delivery man, verslag een deur Eben Venter
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se eerste verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".
Geld kan nie als koop nie, verslag een deur Heilna du Plooy
2022-09-15LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se eerste verslag oor Stefaans Coetzee se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".
