pappie, kom nou

Foto: Canva
pappie, pappie
jy is so gesettle in jou sienings
– so gesettle soos sediment
pappie, o pappie
dink net
dink net aan al die ruimte
die ruimte vir verrassings
en dis alles op en op en op
kom nou, pappie
jy is so gesettle in jou sienings

