Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Drie gordyne

Loretta Szikra Poësie 2022-10-20

"dat elke tweede Jan Rap
– hoewel moreel bankrot –
suksesvol op korrupsie floreer"

pappie, kom nou

Waldemar Gouws Poësie 2022-10-20

"dink net
dink net aan al die ruimte
die ruimte vir verrassings"

Gedig as mobilisering

Bester Meyer Poësie 2022-10-20

"Hoe maak ons die gedig los van geskiedenis,
filosofie en die samelewing se tegnologiese-
kultus-kultuur?"

My woorde

Thilde Nel Poësie 2022-10-20

"My woorde pronk volbloedperd,
kopspeel uitbundig op die vlaktes van jou oor"

Kommadagga-skrywers skrik nie vir moue oprol ten bate van gemeenskappe nie

Melt Myburgh Slypskole 2022-10-20

Vind uit waarom Gaasitwe Setshedi en Liziwe Ndalana, twee van ons Kommadagga-kandidate, nie bang is om moue op te rol en ’n verskil in hul gemeenskappe te maak nie.

Kommadagga writers roll up their sleeves for the benefit of the community

Melt Myburgh Slypskole 2022-10-20

Discover why Gaasitwe Setshedi and Liziwe Ndalana, two of our Kommadagga candidates, are not afraid of getting stuck in and making a difference to their communities.

Foto’s: Kommadagga 2022 – die aankoms

LitNet Slypskole 2022-10-13

LitNet, die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot se Kommadagga-slypskool het vandeesweek in Somerset-Oos begin. Hier is Danie Kriek se foto’s van die eerste week se bedrywighede.

Skokkende Nuus

Zebulon Kochk Poësie 2022-10-13

"blou op ongelynde wit 
staan in ’n brief jy het gesterf "

Vir die muse

Stef Cupido Poësie 2022-10-13

"In my dop
Is woorde en whiskey
En al die goed waarmee ek nie deal nie"

Droomvanger

Antoinette Venter Fiksie 2022-10-13

"Sy verbeel haar die droomvanger wat sy bo die matras vasgemaak het, knipoog toe sy sê: “Seun, van vandag af is ek en jy nie meer niemand nie. Ons is Nickie en Jan-Frederik Bothma van Kamp Daisy."

Oggendvers

Caren Kearley Poësie 2022-10-13

"voor die dagbreekhaan kraai
wil ek iets vir jou skryf
want ek moet ’n wens vir jou los
by die suiderkruis se laagste punt"

Kiesers sonder keuse

Loretta Szikra Poësie 2022-10-07

"terwyl hulle
ons vooruitgang
doelgerig saboteer
en stééds hoog en laag
hul onskuld tot walgens toe besweer."

Stilswye

Loretta Szikra Poësie 2022-10-07

"waar hulle pateties
en stom rebelleer
teen my wil
en spraakverbod."

Skilder met laaste lig

Willem de Swyger Poësie 2022-10-07

"skilder met laaste lig se ragfyn kwashale
gelaagde wolke in skakering van geel pigment"

Die kind kies dood

Reinet de Waal Poësie 2022-10-07

"Wie het jou siel gesteel toe ek weggekyk het
en waar kan ek begin soek na die stukke wat jy wegsteek
ek het reeds gekyk in jou dooie lyf maar al wat daar was, was windstilte en bloednat;
met spore van oorlog op jou bobene uitgekerf
dit was ’n skildery van seer en soebat en verwyt en al wat ek kon gee is my huil"

Lara se pienk mandjie (weergawe 2)

Barend Wessels Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Die spieëlkas (weergawe 2)

Bernice Saulse Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Die delivery man (weergawe 2)

Annemarie van Wyk Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Geld kan nie als koop nie (weergawe 2)

Stefaans Coetzee Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Spookradio 302 FM (weergawe 2)

Eugene Pienaar Slypskole 2022-09-29

Lees die tweede, verbeterde weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.

Top